Vangste en Prestasies

 

Geluk aan Stef Bester wat verkies is as ’n Span kaptein om Mpumalanga by die Tuna Nationals te verteenwoordig

Geluk aan Armand de Vos wat verkies is as ’n Span kaptein om SADSAA by die Junior Nationals te verteenwoordig

Geluk aan Jodene van Wyk wat verkies is om SADSAA by die Junior Nationals te verteenwoordig

Geluk aan Rynard van den Berg wat verkies is as o/16 Span kaptein om Mpumalanga by die Junior Nationals te verteenwoordig

Geluk aan Martinus Oosthuisen wat verkies is om Mpumalanga by die o/16 Junior Nationals te verteenwoordig, Ruan van den Berg is gekies as reserwe

Renier van den Berg het gekwalifiseer vir die o/19 Mpumalanga span maar daar was ongelukkig nie genoeg nominasies om ’n vol span te kies nie

Geluk aan Handro Swart en Marius de Vos wat verkies is as ’n Span kapteine om Mpumalanga by die All Inlands te verteenwoordig, ook geluk aan Carel Cronje en Japie Strydom wat ook gekies is om Mpumalanga op die All Inlands te verteenwoordig

Geluk aan Franco en Stephan van der Merwe, hulle het die Billfish Inter Provincial kompetisie gewen

Geluk aan Rynard van den Berg wat verkies is as o/16 Span kaptein om Mpumalanga by die Junior Nationals te verteenwoordig

Geluk aan Martinus Oosthuisen wat verkies is om Mpumalanga by die o/16 Junior Nationals te verteenwoordig, Ruan van den Berg is gekies as reserwe

      Die event sal gehou word in St Francis Bay