Posbus 2315, Middelburg, 1050 www.albatrosskiboat.co.za Cell E-Mail Voorsitter: Carel Cronje 082 372 9123 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Sekretaris: Gerrie Human 082 804 6285 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. Tesourier: Willie Marx 082 804 9558 This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. ALBATROS DIEPSEE HENGELKLUB

Bedanking vir hulp en ondersteuning met die 2014 Baberfees

Hiermee wil die Albatros Diepsee Hengel klub se Baber kommitee vir elkeen wat gehelp het met die suksesvolle aanbieding van die Albatros 2014 Baber fees in samewerking met Forever Resorts bedank vir jul bydrae.

Elke klublid en party nie klublede wat gehelp het se bydrae word opreg wardeer. Dit is julle wat die taak om die kompitiesie aan te bied soveel ligter maak.

Almal wat betrokke was by se bydrae met die volgende word opreg wardeer

Vooraf Vergaderings en reelings met Forever resorts

Reeligs vir Promosies en bemarking met verskeie partye voor en gedurende die fees insluitende die promosie venoot – radio Kosmos

Verkryging van Borge en pryse

Inskrywings, Lootjies Registrasies en alles wat daarmee gepaard gaan

Hantering van finansies

Marshalls, SAPS en Kompitiesie beheer

Besighede booteieneaars en ander vir die gebruik van jul hulpbronne

Verhoog, Prysuitdeling,en alles wat daarmee gepaard gaan

Opruim, Vrylaat van visse en al die ander aktiwiteiete wat agter die skerms gebeur

Een feit is verseker; Die Baberfees sal nie kan plaasvind sonder borge nie en elke borg se bydrae word opreg wardeer.

Weereens aan almal ons opregte dank

Hengel Groete

Carel Cronje

Voorsitter

Albatros Diepsee Hengelklub